Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minderheidsgroep
minderheidsgroep [boodskap #146666] Sat, 12 October 2024 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
minderheidsgroep
Afbreking: min•der•heids•groep
Samestelling: minderheid + -s- + groep


Selfstandige naamwoord: minderheidsgroep
Meervoud: minderheidsgroepe

Betekenis:
• 'n Kleiner groep van 'n bevolking (wat op grond van geloof, kultuur, taal, etnisiteit, ens. in 'n getalle-minderheid verkeer).

Gebruik:
• Dit is dikwels nodig om minderheidsgroepe teen diskriminasie en die onregverdigheid van 'n onsensitiewe meerderheid te beskerm.

Sinoniem:
• minderheid
• splintergroep

Vertaling:
Engels: minority group
Nederlands: minderheidsgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klitsgras
Volgende onderwerp: tarantula
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:58:50 UTC 2024