herbedink [boodskap #146660] |
Sat, 12 October 2024 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herbedink
Afbreking: her•be•dink
Samestelling: her- + bedink
Werkwoord: herbedink
Verlede tyd: het herbedink
Betekenis:
• Om weer te bedink.
Gebruik:
• Die proses werk nie en sal totaal herbedink moet word.
Sinoniem:
• herbesin
• heroorweeg
Vertaling:
Engels: to rethink, reimagine
Nederlands: heroverwegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|