Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eilandgroep
eilandgroep [boodskap #146659] Sat, 12 October 2024 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eilandgroep
Afbreking: ei•land•groep
Samestelling: eiland + groep


Selfstandige naamwoord: eilandgroep
Meervoud: eilandgroepe
Verkleinwoord: eilandgroepie
Meervoud van verkleining: eilandgroepies

Betekenis:
• 'n Ketting of tros van eilande in die see.

Gebruik:
• Samoa is 'n eilandgroep in die Stille Oseaan.

Sinoniem:
• argipel
• eilandsee (verouderd)

Verwant:
• atol

Vertaling:
Engels: archipelago
Nederlands: archipel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ieder
Volgende onderwerp: herbedink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:14:51 UTC 2024