| ieder [boodskap #146658] |
Sa., 12 Oktober 2024 07:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24159 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ieder
Afbreking: ie•der
Onbepaalde voornaamwoord: ieder
Betekenis:
• Elke een wat genoemd is; almal, sonder uitsondering.
Gebruik:
• Die belasting is in ieder geval betaalbaar.
Sinoniem:
• elk
• elkeen
• iedereen
Afgelei:
• iedere
Vertaling:
Engels: each, every
Nederlands: ieder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|