Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herverkies
herverkies [boodskap #146657] Sat, 12 October 2024 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herverkies
Afbreking: her•ver•kies
Samestelling: her- + verkies


Werkwoord: herverkies
Verlede tyd: het herverkies

Betekenis:
• Om weer te verkies.

Gebruik:
• Die vergadering het die ou raadslede herverkies.

Verwant:
• herverkiesing

Vertaling:
Engels: to re-elect
Nederlands: herverkiezen

Nota:
• Die voltooide deelwoord is herverkose (en nie herverkieste nie).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonhorlosie
Volgende onderwerp: ieder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:58:02 UTC 2024