Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonhorlosie
sonhorlosie [boodskap #146656] Fri, 11 October 2024 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sonhorlosie.
'n Sonhorlosie.
sonhorlosie
Afbreking: son•hor•lo•sie
Samestelling: son + horlosie


Selfstandige naamwoord: sonhorlosie
Meervoud: sonhorlosies
Verkleinwoord: sonhorlosietjie
Meervoud van verkleining: sonhorlosietjies

Betekenis:
• Toestel wat die tyd met behulp van die son aanwys.

Gebruik:
• 'n Sonhorlosie kan uit die aard van die saak net gebruik word wanneer die son skyn.

Sinoniem:
• sonwyser

Vertaling:
Engels: sundial
Nederlands: zonnewijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsê
Volgende onderwerp: herverkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:19:33 UTC 2024