Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laaibak
laaibak [boodskap #146652] Fri, 11 October 2024 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laaibak
Afbreking: laai•bak
Samestelling: laai + bak


Selfstandige naamwoord: laaibak
Meervoud: laaibakke
Verkleinwoord: laaibakkie
Meervoud van verkleining: laaibakkies

Betekenis:
• Bak waarin goedere gelaai word.

Gebruik:
• Die man se liggaam is onder plastieksakke op die laaibak van 'n Nissan-bakkie gevind.

Vertaling:
Engels: loading dock, trunk
Nederlands: kofferbak, laadkade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trekkrag
Volgende onderwerp: beskuldigdebank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:28:01 UTC 2024