Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besluitnemer
besluitnemer [boodskap #146650] Vr., 11 Oktober 2024 12:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24573
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besluitnemer
Afbreking: be•sluit•ne•mer
Samestelling: besluit + nemer


Selfstandige naamwoord: besluitnemer
Meervoud: besluitnemers

Betekenis:
• Iemand wat 'n besluit neem.

Gebruik:
• Die losskakel is gewoonlik die besluitnemer wat besluit of daar geskop of gehardloop gaan word.

Vertaling:
Engels: decision maker
Nederlands: besluitvormer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: embrionaal
Volgende onderwerp: trekkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 11 18:38:47 UTC 2026