uitmerk [boodskap #146648] |
Fri, 11 October 2024 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitmerk
Afbreking: uit•merk
Samestelling: uit + merk
Werkwoord: merk uit, uitmerk
Verlede tyd: het uitgemerk
Betekenis:
• Om iets, deur dit te merk, uit te wys.
Gebruik:
• Hulle merk die nuwe parkeerplekke uit.
• Die pad se roete is reeds uitgemerk en konstruksie behoort binne die volgende paar weke te begin.
Sinoniem:
• afbaken
• natrek
• uitwys
Vertaling:
Engels: to mark out
Nederlands: markeren, uitzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|