Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugkant
rugkant [boodskap #146646] Vr, 11 Oktober 2024 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugkant
Afbreking: rug•kant
Samestelling: rug + kant


Selfstandige naamwoord: rugkant
Meervoud: rugkante
Verkleinwoord: rugkantjie
Meervoud van verkleining: rugkantjies

Betekenis:
• Die agterkant. Kant waar die rug is, teenoor die kant waar die maag is.

Gebruik:
• Sy versier die boek se voor- en rugkant.

Sinoniem:
• agterkant
• agterdeel
• agtergedeelte
• dorsum
• gatkant
• keersy
• keerkant
• rugsy

Antoniem:
• voorkant

Vertaling:
Engels: back side
Nederlands: rugkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gaas
Volgende onderwerp: uitmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:09:58 MGT 2024