Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaagdoder
plaagdoder [boodskap #146641] Thu, 10 October 2024 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaagdoder
Afbreking: plaag•do•der
Samestelling: plaag + doder


Selfstandige naamwoord: plaagdoder
Meervoud: plaagdoders

Betekenis:
• 'n Chemiese middel wat een of ander plaag uitroei (soos insekte, skimmel, rotte, slakke, onkruid, ens.)

Gebruik:
• Boere gebruik 'n verskeidenheid van plaagdoders om hulle oeste teen siekte en plae te beskerm.

Verwant:
• onkruiddoder
• swamdoder

Vertaling:
Engels: pesticide
Nederlands: bestrijdingsmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voedselvergiftiging
Volgende onderwerp: sentiment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:49:56 UTC 2024