voedselvergiftiging [boodskap #146640] |
Do, 10 Oktober 2024 15:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voedselvergiftiging
Afbreking: voed•sel•ver•gif•ti•ging
Samestelling: voedsel + vergiftiging
Selfstandige naamwoord: voedselvergiftiging
Meervoud: voedselvergiftigings
Betekenis:
• Ongesteldheid as gevolg van die eet van bedorwe of giftige voedsel.
Gebruik:
• Van die simptome van voedselvergiftiging sluit in: naarheid, braking, hoofpyn, duiseligheid, maagkrampe en diarree.
Vertaling:
Engels: food poisoning
Nederlands: voedselvergiftiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|