Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betrokkene
betrokkene [boodskap #146639] Thu, 10 October 2024 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betrokkene
Afbreking: be•trok•ke•ne
Samestelling: betrokke + -ne


Selfstandige naamwoord: betrokkene
Meervoud: betrokkenes

Betekenis:
• Iemand wat by iets betrokke is.

Gebruik:
• Die tweede vermeende betrokkene het nog nie in die hof verskyn nie.

Sinoniem:
• gemoeide
• meedoener

Vertaling:
Engels: person involved
Nederlands: betrokkene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaskyk
Volgende onderwerp: voedselvergiftiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:01:07 UTC 2024