Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaskyk
vaskyk [boodskap #146638] Thu, 10 October 2024 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaskyk
Afbreking: vas•kyk
Samestelling: vas + kyk


Werkwoord: kyk vas, vaskyk
Verlede tyd: het vasgekyk

Betekenis:
• Om nie verby iets te kan sien nie.

Gebruik:
• Moenie die heeltyd in ander se tekortkominge vaskyk nie.
• Toe hy die deur oopmaak, het hy in die woedende gesig van sy vrou vasgekyk.

Spreekwoord:
• Teen jou neus/ ooglede vaskyk. [Iets nie raaksien nie; onoplettend wees.]

Sinoniem:
• staar

Vertaling:
Engels: to stare, have one's view obstructed by
Nederlands: vastkijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boumeester
Volgende onderwerp: betrokkene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:25:44 UTC 2024