Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boumeester
boumeester [boodskap #146637] Do, 10 Oktober 2024 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boumeester
Afbreking: bou•mees•ter
Samestelling: bou + meester


Selfstandige naamwoord: boumeester
Meervoud: boumeesters
Verkleinwoord: boumeestertjie
Meervoud van verkleining: boumeestertjies

Betekenis:
• Persoon wat geboue ontwerp.

Gebruik:
• Die Kaapse argitek Louis Thibault (1750–1815) was die eerste geskoolde boumeester in Suid-Afrika.

Sinoniem:
• argitek

Hiponiem:
• skeepsboumeester

Vertaling:
Engels: architect
Nederlands: bouwmeester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemelkoepel
Volgende onderwerp: vaskyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:40:33 MGT 2024