Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelkoepel
hemelkoepel [boodskap #146636] Do, 10 Oktober 2024 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hemelkoepel
Afbreking: he•mel•koe•pel
Samestelling: hemel + koepel


Selfstandige naamwoord: hemelkoepel
Meervoud: hemelkoepels
Verkleinwoord: hemelkoepeltjie
Meervoud van verkleining: hemelkoepeltjies

Betekenis:
• Skynbare koepel wat die aarde oordek en waarteen die sterre waargeneem kan word.

Gebruik:
• Met my eie hand het Ek die aarde se fondamente gelê, deur my mag het Ek die hemelkoepel oopgesprei. [Jesaja 48:13]

Sinoniem:
• asuur
• firmament
• hemelbol
• hemelgewelf
• hemelsfeer
• uitspansel

Vertaling:
Engels: dome of heaven, firmament
Nederlands: hemelkoepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: okkerneut
Volgende onderwerp: boumeester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:40:34 MGT 2024