Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okkerneut
okkerneut [boodskap #146635] Thu, 10 October 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Okkerneute
Okkerneute
okkerneut
Afbreking: ok•ker•neut


Selfstandige naamwoord: okkerneut
Meervoud: okkerneute
Verkleinwoord: okkerneutjie
Meervoud van verkleining: okkerneutjies

Betekenis:
• Steenvrug van die okkerneutboom waarvan die binneste saad geëet word.
• Die boom wat die neute dra, Juglans regia.

Gebruik:
• Sy kraak 'n paar okkerneute oop.
• Hy plant 'n okkerneut in die tuin.

Afgelei:
• okkerneutboom
• okkerneuthout
• okkerneutkoek
• okkerneutvoet

Vertaling:
Engels: walnut
Nederlands: okkernoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hanteerbaar
Volgende onderwerp: hemelkoepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:40:13 UTC 2024