Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hanteerbaar
hanteerbaar [boodskap #146634] Thu, 10 October 2024 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hanteerbaar
Afbreking: han•teer•baar
Samestelling: hanteer + -baar


Byvoeglike naamwoord: hanteerbaar
Vergrotende trap: hanteerbaarder
Oortreffende trap: hanteerbaarste
Attributief: hanteerbare
Partitief: hanteerbaars

Betekenis:
• Wat maklik hanteer kan word.

Gebruik:
• Die musket was makliker hanteerbaar en minder gevaarlik as die ou wapen.

Sinoniem:
• bewerkbaar
• handelbaar
• handsaam
• inskiklik
• mak
• tembaar

Antoniem:
• onhanteerbaar

Afgelei:
• hanteerbaarheid

Vertaling:
Engels: manageable, workable, manoeuvrable, wieldable
Nederlands: hanteerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdraggewer
Volgende onderwerp: okkerneut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:21:56 UTC 2024