opdraggewer [boodskap #146633] |
Do, 10 Oktober 2024 06:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opdraggewer
Afbreking: op•drag•ge•wer
Samestelling: opdrag + gewer
Selfstandige naamwoord: opdraggewer
Meervoud: opdraggewers
Verkleinwoord: opdraggewertjie
Meervoud van verkleining: opdraggewertjies
Betekenis:
• Iemand wat opdragte uitdeel.
Gebruik:
• Verstaan die werker wat gedoen moet word, en weet hy wat die opdraggewer van hom verwag?
Sinoniem:
• baas
• bevelgewer
• werkgewer
Antoniem:
• opdragnemer
Verwant:
• opdraggewend
• opdraggewing
Vertaling:
Engels: commissioner
Nederlands: opdrachtgever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|