medewete [boodskap #146632] |
Wed, 09 October 2024 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medewete
Afbreking: me•de•we•te
Samestelling: mede- + wete
Selfstandige naamwoord: medewete
Meervoud: –
Betekenis:
• Gedeelde kennis; inligting wat vir niemand 'n verrassing is nie.
Gebruik:
• Die kind het sonder die medewete van sy ouers stokkies gedraai.
Wisselvorm:
• meewete
Sinoniem:
• kennis
• voorkennis
Vertaling:
Engels: shared knowledge
Nederlands: medeweten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|