lofsang [boodskap #146625] |
Wo, 09 Oktober 2024 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lofsang
Afbreking: lof•sang
Samestelling: lof + sang
Selfstandige naamwoord: lofsang
Meervoud: lofsange
Betekenis:
• 'n Lied (sang) wat iets of iemand se lof besing.
Gebruik:
• Psalm 33 is 'n lofsang waarin die Here se skeppingsmag besing word.
Wisselvorm:
• lofgesang
Sinoniem:
• himne
• jubellied
• juiglied
• lofkreet
• loflied
• lofpsalm
Vertaling:
Engels: hymn, song of praise
Nederlands: lofzang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|