Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speel-speel
speel-speel [boodskap #146623] Di, 08 Oktober 2024 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speel-speel
Afbreking: speel•speel
Samestelling: speel + speel


Bywoord: speel-speel

Betekenis:
• Al spelende. Baie maklik en sonder moeite.

Gebruik:
• Hy het die werk sommer speel-speel klaargemaak.

Vertaling:
Engels: playing, easily
Nederlands: spelend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sing-sing
Volgende onderwerp: bietjie-bietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:49:04 MGT 2024