Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sing-sing
sing-sing [boodskap #146622] Di, 08 Oktober 2024 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sing-sing
Afbreking: sing•sing
Samestelling: sing + sing


Bywoord: sing-sing

Betekenis:
• Al singende.

Gebruik:
• Ná die samesang loop die kinders vrolik, positief en sing-sing uit die saal uit.

Vertaling:
Engels: singing
Nederlands: zingend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lag-lag
Volgende onderwerp: speel-speel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 08:01:17 MGT 2024