Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topprioriteit
topprioriteit [boodskap #146617] Di, 08 Oktober 2024 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
topprioriteit
Afbreking: top•pri•o•ri•teit
Samestelling: top + prioriteit


Selfstandige naamwoord: topprioriteit
Meervoud: topprioriteite

Betekenis:
• Iets wat van groot belang is en daarom voorrang kry.

Gebruik:
• U veiligheid is vir ons 'n topprioriteit.

Vertaling:
Engels: top priority
Nederlands: topprioriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antiviraal
Volgende onderwerp: oud-lid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:30:54 MGT 2024