saalbyeenkoms [boodskap #146614] |
Di, 08 Oktober 2024 06:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saalbyeenkoms
Afbreking: saal•by•een•koms
Samestelling: saal + byeenkoms
Selfstandige naamwoord: saalbyeenkoms
Meervoud: saalbyeenkomste
Verkleinwoord: saalbyeenkomsie
Meervoud van verkleining: saalbyeenkomsies
Betekenis:
• 'n Byeenkoms/ vergadering in 'n saal.
Gebruik:
• Die saalbyeenkoms is op gepaste wyse met 'n boodskap en gebed geopen.
Verwant:
• saalopening
• saalverrigtinge
Vertaling:
Engels: hall assembly, hall meeting
Nederlands: zaalvergadering, halbijeenkomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|