onherwinbaar [boodskap #146610] |
Ma, 07 Oktober 2024 12:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onherwinbaar
Afbreking: on•her•win•baar
Samestelling: on- + herwinbaar
Byvoeglike naamwoord: onherwinbaar
Attributief: onherwinbare
Betekenis:
• Wat nie herwinbaar is nie; nie teruggekry kan word nie.
Gebruik:
• Rommel wat vroeër as onherwinbaar afgeskryf is, word vandag herwin.
Antoniem:
• herwinbaar
Vertaling:
Engels: not recyclable, irrecuperable, unrecoverable
Nederlands: niet recyclebaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|