Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herpetologie
herpetologie [boodskap #146601] So., 06 Oktober 2024 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herpetologie
Afbreking: her•pe•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: herpetologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die deel van dierkunde wat kruipende diere (reptiele en amfibieë) bestudeer.

Gebruik:
• 'n Persoon wat herpetologie beoefen is 'n herpetoloog.

Sinoniem:
• reptielkunde

Afgelei:
• herpetologies
• herpetoloog

Vertaling:
Engels: herpetology
Nederlands: herpetologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rukkerig
Volgende onderwerp: koelkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 11 20:11:23 UTC 2026