tussenin [boodskap #146592] |
Sat, 05 October 2024 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tussenin
Afbreking: tus•sen•in
Samestelling: tussen + in
Bywoord: tussenin
Betekenis:
• Wat tussen twee dinge is; in die middel.
Gebruik:
• Moenie die stoele teen mekaar pak nie, laat 'n spasie tussenin.
Sinoniem:
• intermediêr
• tussenbeide
• tussendeur
Afgelei:
• daartussenin
• hiertussenin
Vertaling:
Engels: in between, in the middle
Nederlands: tussenin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|