Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ei
ei [boodskap #146589] Vr., 04 Oktober 2024 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ei
Afbreking: ei


Selfstandige naamwoord: ei
Meervoud:

Betekenis:
• Die tweeklank (diftong) /ɛi/ wat deur die vokale e+i of y gevorm word.
• (verouderd) 'n Eier.

Gebruik:
• Die ei-klank kom voor in woorde soos brein, eier, eiland, klei, meisie, reis, trein en vleis.

Spreekwoord:
• Vir 'n appel en 'n ei verkoop. [Iets spotgoedkoop verkoop.]
• 'n Appel en ei vir iets betaal. [Iets baie goedkoop verkry.]

Afgelei:
• eisel
• eiwit
• eiwitstof

Vertaling:
Engels: egg
Nederlands: ei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helderheid
Volgende onderwerp: beperktheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:34:26 UTC 2025