Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplaas
oplaas [boodskap #146582] Vr., 04 Oktober 2024 09:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24575
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplaas
Afbreking: op•laas
Samestelling: op + laas


Bywoord: oplaas

Betekenis:
• Ná 'n (te) lang tyd. Op die ou end. Ten einde laas.

Gebruik:
• Haar nuuskierigheid kry oplaas die oorhand.

Sinoniem:
• eindelik
• uiteindelik

Vertaling:
Engels: at last, finally, eventually
Nederlands: oplaas

Nota:
• Kan ook los, as twee woorde, beskryf word: "op laas".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snit
Volgende onderwerp: oorhand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 11 20:00:21 UTC 2026