Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snit
snit [boodskap #146581] Fri, 04 October 2024 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snit
Afbreking: snit


Selfstandige naamwoord: snit
Meervoud: snitte
Verkleinwoord: snitjie
Meervoud van verkleining: snitjies

Betekenis:
• 'n Insnyding in iets.
• Iets wat van 'n groter geheel gesny is.

Gebruik:
• Die chirurg sal 'n snit van een tot twee sentimeter maak om die gewas te verwyder.
• Beesskenkel is 'n geurige en bekostigbare snit wat op verskeie maniere gaargemaak kan word.

Sinoniem:
• insnyding
• seksie
• sny

Hiponiem:
• deursnit
• dwarssnit
• enkelsnit
• haarsnit
• vleissnit

Afgelei:
• snitbeeld
• snitlys
• snittekening

Vertaling:
Engels: cut
Nederlands: snit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkelspeler
Volgende onderwerp: oplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:23:53 UTC 2025