Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesterrein
feesterrein [boodskap #146579] Wed, 02 October 2024 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesterrein
Afbreking: fees•ter•rein
Samestelling: fees + terrein


Selfstandige naamwoord: feesterrein
Meervoud: feesterreine
Verkleinwoord: feesterreintjie
Meervoud van verkleining: feesterreintjie

Betekenis:
• Terrein waar 'n mens feestelike byeenkomste vir groot groepe mense kan aanbied.

Gebruik:
• Kom besoek ons kosstalletjie op die feesterrein by die NWU se Fanie du Toit-Sportgronde.

Sinoniem:
• feesgronde

Vertaling:
Engels: festival grounds
Nederlands: feestterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eskalerend
Volgende onderwerp: enkelspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:23:03 UTC 2025