Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eskalerend
eskalerend [boodskap #146578] Wed, 02 October 2024 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eskalerend
Afbreking: es•ka•le•rend
Samestelling: eskaleer + -end


Byvoeglike naamwoord: eskalerend
Attributief: eskalerende

Betekenis:
• Wat eskaleer (in intensiteit toeneem).

Gebruik:
• Die eskalerende konflik in die Midde-Ooste kan 'n derde wêreldoorlog ontketen.

Sinoniem:
• verergerend

Vertaling:
Engels: escalating
Nederlands: escalerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van eskaleer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verplaas
Volgende onderwerp: feesterrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:44:40 UTC 2025