Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insetsel
insetsel [boodskap #146576] Wed, 02 October 2024 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
insetsel
Afbreking: in•set•sel
Samestelling: inset + -sel


Selfstandige naamwoord: insetsel
Meervoud: insetsels
Verkleinwoord: insetseltjie
Meervoud van verkleining: insetseltjies

Betekenis:
• Iets wat in iets anders ingesit is.

Gebruik:
• Die ring is met insetsels van edelstene versier.

Sinoniem:
• inlasstuk
• inlegsel
• insteeksel
• invoegstuk
• invulling

Hiponiem:
• borduurinsetsel
• kantinsetsel
• nuusinsetsel
• sierinsetsel

Vertaling:
Engels: insert, gusset
Nederlands: inzetsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teregstel
Volgende onderwerp: verplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:24:19 UTC 2025