Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teregstel
teregstel [boodskap #146575] Wed, 02 October 2024 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teregstel
Afbreking: te•reg•stel
Samestelling: tereg + stel


Werkwoord: stel tereg, teregstel
Verlede tyd: het tereggestel

Betekenis:
• Om iemand op die basis van 'n geregtelike bevel dood te maak.

Gebruik:
• Die laksman stel die veroordeelde moordenaar tereg.
• Daar is ook twee ander, albei misdadigers, weggelei om saam met Jesus tereggestel te word. [Lukas 23:32]

Sinoniem:
• doodmaak
• doodskiet
• doodskok
• halsreg
• fusilleer
• hang
• kruisig
• ophang
• onthoof
• vergas

Afgelei:
• teregstelling

Vertaling:
Engels: to execute, carry out a death sentence
Nederlands: terechtstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekbedryf
Volgende onderwerp: insetsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:15:23 UTC 2025