Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelman
middelman [boodskap #146571] Di., 01 Oktober 2024 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelman
Afbreking: mid•del•man
Samestelling: middel + man


Selfstandige naamwoord: middelman
Meervoud: middelmanne

Betekenis:
• Persoon wat 'n transaksie (of ander bedrywigheid) tussen mense of groepe koördineer.

Gebruik:
• 'n Verkoopagent is die middelman tussen die produsent en die verbruiker.

Sinoniem:
• tussenpersoon

Vertaling:
Engels: middele man
Nederlands: middelman

Nota:
• Vir die rif in die middel van 'n grondpad, sien middelmannetjie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedemp
Volgende onderwerp: binneval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 16:09:18 UTC 2025