Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benerig
benerig [boodskap #146563] Mon, 30 September 2024 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
benerig
Afbreking: be•ne•rig
Samestelling: been + -erig


Byvoeglike naamwoord: benerig
Vergrotende trap: beneriger
Oortreffende trap: benerigste
Attributief: benerige

Betekenis:
• Vol bene of grate.
• Baie maer, sodat die bene sigbaar is.

Gebruik:
• Die vis is benerig.
• Die benerige meisie weeg maar 40 kg.

Sinoniem:
• beenagtig
• benig
• graterig
• knokkerig
• maer
• skraal

Vertaling:
Engels: bony
Nederlands: benig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kripties
Volgende onderwerp: gekunsteld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:38:07 UTC 2025