emfase [boodskap #146561] |
Mon, 30 September 2024 11:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
emfase
Afbreking: em•fa•se
Selfstandige naamwoord: emfase
Meervoud: –
Betekenis:
• Nadruk (verhoogde klem en toon) by spraak en skrif.
Gebruik:
• In die linguistiek is emfase enige proses wat lei tot 'n vergroting, oordrywing of beklemtoning met die doel om die aandag op iets te vestig, emosie uit te druk of tempo te verhoog.
Sinoniem:
• beklemtoning
• nadruk
Verwant:
• emfaties
Vertaling:
Engels: emphasis
Frans: emphase
Nederlands: emfase
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|