Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waardevermindering
waardevermindering [boodskap #146559] So., 29 September 2024 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waardevermindering
Afbreking: waar•de•ver•min•de•ring
Samestelling: waarde + verminder + -ing


Selfstandige naamwoord: waardevermindering
Meervoud: waardeverminderinge, waardeverminderings

Betekenis:
• Die vermindering van waarde.

Gebruik:
• Die waardevermindering op voertuie beloop ongeveer 20% per jaar.

Sinoniem:
• afname
• daling
• depresiasie
• devaluasie
• verswakking
• waardedaling

Antoniem:
• waardevermeerdering

Vertaling:
Engels: reduction in value, depreciation, devaluation
Nederlands: waardevermindering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskuif
Volgende onderwerp: handvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 08 20:17:28 UTC 2026