Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskuif
opskuif [boodskap #146558] Sun, 29 September 2024 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskuif
Afbreking: op•skuif
Samestelling: op + skuif


Werkwoord: skuif op, opskuif
Verlede tyd: het opgeskuif

Betekenis:
• Om boontoe te skuif.
• Om verder te skuif.

Gebruik:
• Die winkel skuif die prys met 10% op.
• Ons het opgeskuif om vir die laatkommers plek te maak.

Wisselvorm:
• opskuiwe

Antoniem:
• afskuif

Afgelei:
• opskuifraam
• opskuifvenster
• opskuiwing

Vertaling:
Engels: to move up
Nederlands: omhoog gaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewoonbaar
Volgende onderwerp: waardevermindering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:01:35 UTC 2025