poskode [boodskap #146555] |
Sat, 28 September 2024 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poskode
Afbreking: pos•ko•de
Samestelling: pos + kode
Selfstandige naamwoord: poskode
Meervoud: poskodes
Betekenis:
• 'n Kort kode van letters en/ of syfers, as deel van 'n adres, wat 'n gebied wat deur 'n poskantoor bedien word identifiseer.
Gebruik:
• Centurion se poskode is 0157.
• Poskodes vergemaklik die outomatiese sortering van posstukke.
Afgelei:
• poskodestelsel
Vertaling:
Engels: post code, zip code
Nederlands: postcode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|