smeul [boodskap #146554] |
Sat, 28 September 2024 17:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smeul
Afbreking: smeul
Werkwoord: smeul
Verlede tyd: het gesmeul
Betekenis:
• Om stadig, sonder vlamme te brand; onder die as gloei.
• (figuurlik) Om heimlik/ verborge te dreig om uit te breek.
Gebruik:
• Die brand is geblus, maar die puin smeul nog.
• Die haat het vir jare na die insident nog in sy hart gesmeul.
Afgelei:
• smeulend
• smeulkole
• smeulstoof
• smeulvuur
Vertaling:
Engels: to smoulder, smolder, glow
Nederlands: smeulen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|