vuurpyllanseerder [boodskap #146551] |
Sat, 28 September 2024 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurpyllanseerder
Afbreking: vuur•pyl•lan•seer•der
Samestelling: vuurpyl + lanseerder
Selfstandige naamwoord: vuurpyllanseerder
Meervoud: vuurpyllanseerders
Betekenis:
• Toestel waarmee vuurpyle en ander projektiele gelanseer word.
Gebruik:
• 'n Vuurpyllanseerder, soos die RPG7, is 'n gedugte wapen teen gepantserde magte.
Vertaling:
Engels: rocket launcher
Nederlands: raketwerper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|