Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorgangstydperk
oorgangstydperk [boodskap #146550] Sat, 28 September 2024 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorgangstydperk
Afbreking: oor•gangs•tyd•perk
Samestelling: oorgang + -s- + tydperk


Selfstandige naamwoord: oorgangstydperk
Meervoud: oorgangstydperke

Betekenis:
• Die tyd tussen 'n ou en 'n nuwe situasie.

Gebruik:
• Dit is belangrik dat adolessente bewus is van die veranderinge wat hulle liggame gedurende die oorgangstydperk ondergaan.

Sinoniem:
• oorgangsfase
• oorgangsperiode
• oorgangstyd
• tussenfase
• tussentyd

Vertaling:
Engels: transition period
Nederlands: overgangsperiode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subluksasie
Volgende onderwerp: vuurpyllanseerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:45:22 UTC 2024