skubaduiker [boodskap #146540] |
Thu, 26 September 2024 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skubaduiker
Afbreking: sku•ba•dui•ker
Samestelling: skuba + duiker
Selfstandige naamwoord: skubaduiker
Meervoud: skubaduikers
Verkleinwoord: skubaduikertjie
Meervoud van verkleining: skubaduikertjies
Betekenis:
• Persoon wat onderwater met skuba-duiktoerusting swem.
Gebruik:
• Hy is lief vir die see en is 'n kranige skubaduiker.
Verwant:
• snorkelduiker
Vertaling:
Engels: scuba diver
Nederlands: skubaduiker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|