Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gestremd
gestremd [boodskap #146538] Tue, 24 September 2024 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestremd
Afbreking: ge•stremd
Samestelling: gestrem + -d


Byvoeglike naamwoord: gestrem, gestremd
Attributief: gestremde

Betekenis:
• Met 'n permanente liggaamlike of geestelike gebrek.

Gebruik:
Gestremde mense is met tye deur die geskiedenis nie veel beter as diere behandel nie.

Sinoniem:
• lam
• mank
• paraplegies
• verlam

Hiponiem:
• gehoorgestremd
• gesiggestremd

Afgelei:
• gestremdes
• gestremdheid

Vertaling:
Engels: disabled
Nederlands: gestremd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gestremdheid
Volgende onderwerp: bloedblaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 06:41:55 UTC 2024