Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmmuil
dwelmmuil [boodskap #146534] Tue, 24 September 2024 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmmuil
Afbreking: dwelm•muil
Samestelling: dwelm + muil


Selfstandige naamwoord: dwelmmuil
Meervoud: dwelmmuile

Betekenis:
• Persoon wat onwettig dwelms vervoer. 'n Smokkelaar van dwelmmiddels.

Gebruik:
• 'n Dwelmmuil met 68 kapsules vol dwelms in sy maag is op die lughawe gearresteer.

Vertaling:
Engels: drug mule
Nederlands: drugskoerier, drugsmuilezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaardigheidstekort
Volgende onderwerp: kapsule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 10:33:14 UTC 2024