Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tenderproses
tenderproses [boodskap #146532] Tue, 24 September 2024 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tenderproses
Afbreking: ten•der•pro•ses
Samestelling: tender + proses


Selfstandige naamwoord: tenderproses
Meervoud: tenderprosesse

Betekenis:
• Die stappe om 'n produk of diens aan te koop deur 'n spesifikasie te publiseer, tenders daarvoor te ontvang en 'n kontrak met die beste leweransier te sluit.

Gebruik:
• Munisipaliteit het 'n oop tenderproses met die verkryging van hierdie stelsel gevolg.

Vertaling:
Engels: tender process, bidding process
Nederlands: aanbestedingsproces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veiligheidsverslag
Volgende onderwerp: vaardigheidstekort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 10:05:07 UTC 2024