inspekteer [boodskap #146529] |
Tue, 24 September 2024 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspekteer
Afbreking: in•spek•teer
Werkwoord: inspekteer
Verlede tyd: het geïnspekteer
Betekenis:
• Om 'n inspeksie te doen. Bekyk of alles in orde is.
Gebruik:
• Tydens die inspeksie het die inspekteur die dam geïnspekteer.
Sinoniem:
• bekyk
• besigtig
• beskou
• kontroleer
• nagaan
• ondersoek
• oorgaan
• oorkyk
• visenteer
Verwant:
• inspekteur (s.nw.)
Vertaling:
Engels: to inspect
Nederlands: inspecteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|