daag [boodskap #146528] |
Mon, 23 September 2024 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daag
Afbreking: daag
Werkwoord: daag
Verlede tyd: het gedaag
Betekenis:
• Om iemand voor 'n regbank te roep.
• Om iemand te tart om iets te doen.
• (verouderd) Om dag te word, of om aan te breek.
Gebruik:
• Die prokureur wil hom voor die hof daag.
• Sy maatjies het hom gedaag om aan die kwaai tannie se deur te gaan klop.
• Die lig daag in die Ooste voordat sy aan die slaap raak.
Sinoniem:
• dagvaar
• oproep
• verkla
• uitdaag
• aanbreek
Afgelei:
• daagbrief
Vertaling:
Engels: to summon, subpoena; to challeng; to dawn
Nederlands: dagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|